Archive for June, 2019

Die perfekte brander

Posted on: June 3rd, 2019 by elizabethadmin No Comments

Die titelverhaal in hierdie bundel kortverhale vir die jeug en jong volwassenes is geskryf deur Elizabeth Wasserman. “Die perfekte brander” vertel die verhaal van ‘n meisie met ‘n swak keuse van ‘n boyfriend, en hoe dinge verloop as ‘n haaiaanval by Muizenberg hulle branderplank uitstappie belemmer.

Soms sif gebeure jou emosies vir jou uit, as jy dit nie self kan doen nie!

Kyk hoe lyk dit! “Elf dae op ‘n eiland”

Posted on: June 3rd, 2019 by elizabethadmin No Comments