Anna Atoom en die seerower se dolk (Skooluitgawe)

FA Anna atoom (Skooluitgawe)

Anna Atoom en die seerower se dolk (Skooluitgawe)

Beskikbaar by

Wenner van die Alba Bouwer prys vir Kinderliteratuur (2013)

Hierdie verhaal is ’n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, die ou gunstelingtema van seerowers, wetenskap, die uitgestorwe dodo, die seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en les bes ’n baie sterk “groen” boodskap.

Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes, wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Die twaalfjarige Anna ontdek tydens haar middagswem ’n seerowerdolk en is vasberade om die gesonke seerowerskip die Chivonne, met al haar skatte, op te spoor.

Die skrywer hanteer al hierdie uiteenlopende storiedrade moeiteloos en met ’n heerlike sin vir humor.

Hierdie is die eerste in ‘n reeks van drie boeke. Die volgende 2 titels word vir die eerste helfte van 2012 beplan.
Wenner van die Alba Bouwerprys vir Kinderliteratuur (2013)