Ander Werk

Elf dae voorblad

Elf dae in Parys

'n Studiereis na Parys was die laaste ding wat Emma vir haar 16de verjaardag wou hê! Sy word egter gou oorrompel deur die skoonheid van die stad. Boonop is daar Luc, Madame Flaubert se seun, wat gids speel en die stad se bes bewaarde geheime vir Emma oopsluit. Soos dat ...


61L3WCwGfEL._SX258_BO1,204,203,200_[1]

Dogtective in China

The first five adventures of William the Dogtective had been translated to Mandarin, and are available from most major bookstores in China, as well as online as e-books.


Meerkatrestaurant omslag

Meerkatrestaurant

Meerkatrestaurant is 'n versameling grappige rympies oor diere, ideal vir voorlees aan kleiner kinders en eerste lesers. Dit is in 2008 deur LAPA gepubliseer, maar is tans uit druk.


Sweef

Sweef

Sweef LAPA uitgewers 2009 Al die verhale in Sweef is spesifiek gefokus op tieners en hul belewenis van die wereld. Daar is stories wat jou sal laat dink en droom, stories wat jou sal laat ril en raai, en bowenal stories wat jou sal laat ... sweef.  


Toulopers

Toulopers

Toulopers LAPA uitgewers, 2011 Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poesie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oe gekies: om tot ...


Verlief2

Verlief

Verlief LAPA uitgewers, 2012 1 Liefdesverhale deur Anzil Kulsen, Christien Neser, Elizabeth Wasserman, Elmarie Botes, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs, Nelia Engelbrecht en Solet Scheeres.


Nuwe Kinderverseboek

Nuwe Kinderverseboek

Nuwe Kinderverseboek Tafelberg, 2009 Nuwe Kinderverseboek bevat by die driehonderd byderwetse verse spesiaal geskryf vir die Afrikaanse kind van die 21ste eeu - van tel- en toontjierympies vir die kleuter, verspotte verse vir die vroee skoolganers, tot die aanraak van belangrike temas vir die amper-tieners.


Galop

Galop

Galop LAPA uitgewers 2013 Kom klim in die saal en maak jou gereed vir ’n wilde, avontuurbelaaide storierit! Hierdie versameling van dertien perdestories deur van ons bekendste tienerboekskrywers sal enige jong perdeliefhebber se hart vinniger laat galop! Die samesteller, Fanie Viljoen, het daarin geslaag om ’n handvol verhale bymekaar te maak ...