Young adult/ jeug

Die perfekte brander

June 3rd, 2019


Die titelverhaal in hierdie bundel kortverhale vir die jeug en jong volwassenes is geskryf deur Elizabeth Wasserman. "Die perfekte brander" vertel die verhaal van 'n meisie met 'n swak keuse van 'n boyfriend, en hoe dinge verloop as 'n haaiaanval by Muizenberg hulle branderplank uitstappie belemmer. Soms sif gebeure jou emosies ...

Elf dae in Parys

August 17th, 2016


'n Studiereis na Parys was die laaste ding wat Emma vir haar 16de verjaardag wou hĂȘ! Sy word egter gou oorrompel deur die skoonheid van die stad. Boonop is daar Luc, Madame Flaubert se seun, wat gids speel en die stad se bes bewaarde geheime vir Emma oopsluit. Soos dat ...