Elf Dae

Elf dae in Oxford voorblad

Elf dae in Oxford

Vreemder en vreemder! Alycia gaan kuier by haar suster Inez in Oxford, maar niks wil reg uitwerk nie. Dit lyk of Inez spoorloos verdwyn het, en wie is die boyfriend wat sy vir haar familie wegsteek? Dan is daar 'n dodelike aanval op die enigste vriendelike ou wat sy in dié ...


Elf dae op 'n eiland

Elf dae op ‘n eiland

Wanneer Danika na 'n eiland in die middel van die Indiese Oseaan gestuur word om weg te kom van 'n familie skandaal, loop sy haarself in 'n avontuur vas wat haar wildste verwagtinge oortref. Dit is nie sommer net nog 'n tropiese eiland nie: op Cousin werk 'n span wetenskaplikes om ...


Elf dae voorblad

Elf dae in Parys

'n Studiereis na Parys was die laaste ding wat Emma vir haar 16de verjaardag wou hê! Sy word egter gou oorrompel deur die skoonheid van die stad. Boonop is daar Luc, Madame Flaubert se seun, wat gids speel en die stad se bes bewaarde geheime vir Emma oopsluit. Soos dat ...