Professor Sabatina se groot wetenskapboek

prof

Professor Sabatina se groot wetenskapboek

Professor Sabatina Atoom is ‘n wetenskaplike. Sy en haar kinders Anna en Pip woon op ‘n pragtige eiland in die Indiese Oseaan, waar sy ‘n weerstasie beman. In hierdie boek leer sy kinders, deur ‘n reeks eenvoudige eksperimente, meer oor: Swaartekrag Temperatuur Water Magnete en elektrisitiet Lig en energie Chemiese reaksies “Sommige van die eksperimente is maklik, ...