https://www.litnet.co.za/elf-dae-op-n-eiland-n-onderhoud-met-elizabeth-wasserman/
Die nuwe titel in die "Elf dae" reeks, "Elf dae op 'n eiland", is op die rakke! Kom vier dit saam met ons by Canal Walk se Exclusive Books, Saterdag 22 September, 10:30 vir 11:00. Verversings en 'n onderhoud tussen die skrywer en Suzette Kotze-Myburgh is op die spyskaart. RSVP: events@exclusivebooks.co.za ***** Elizabeth was a guest ...
Watch an interview with Elizabeth Wasserman on SABC's "Morning live" where she discusses 'The Adventures of Anna Atom'. Die Afrikaanse weergawe van die omnibus word binnekort vrygestel
The Anna Atoom series was first published in Afrikaans. The trilogy received the prestigious Alba Bouwer award from the Acadamy of Arts and Science in 2013, and the first book is prescribed for the CAPS curriculum, grade 6. After a long wait, the amazing Adventures of Anna Atom is now also available as an ...
'n Studiereis na Parys was die laaste ding wat Emma vir haar 16de verjaardag wou hê! Sy word egter gou oorrompel deur die skoonheid van die stad. Boonop is daar Luc, Madame Flaubert se seun, wat gids speel en die stad se bes bewaarde geheime vir Emma oopsluit. Soos dat ...
Hoera! Die 2016 M.E.R. prys vir geïllustreerde kinderboeke is toegeken aan Elizabeth Wasserman en illustreerder Astrid Castle vir die vierde boek in die Dingesfabriek reeks: Jannus en Kriek en die tydmasjien.
Kliek hier en kyk na die lokfilm vir die splinternuwe Dingesfabriek avontuur.
William and Alex must prevent a gang from getting their hands on some diamonds in Namibia. But this time they are required to work with another famous dog-detective, Sergeant Maximilian. Something is naging at William though . . . is Max's patrol officer to be trusted? When our dogtective and ...
NOU OP DIE RAK: Jannus en Kriek en die tydmasjien In professor Arnoldus Snol se woonstel bo die museum staan ’n kas wat ’n KOLOSSALE geheim bewaar . . . Professor snol weet alles van die dinosourusse van Gondwanaland af, daarom neem Oupa vir Jannus en Kriek om hom te ontmoet en ...
Ons het Professor Sabatina Atoom leer ken in die Anna Atoom reeks – sy is Anna en Pip se ma en ‘n baie slim en besige wetenskaplike. In “Professor Sabatina Atoom se groot wetenskapboek”, met pragtige volkleur illustrasies deur Astrid Castle en Rob Foote, wys die professor hoe interessante wetenskaplike begrippe ...