Speurhond Willem

61L3WCwGfEL._SX258_BO1,204,203,200_[1]

Dogtective in China

The first five adventures of William the Dogtective had been translated to Mandarin, and are available from most major bookstores in China, as well as online as e-books.


Willem Speurhond-reis

Speurhond Willem op reis

Adriaan is ‘n valerige seun en nie uitermate goed in enigiets nie. Sy hond, Willem, is ‘n ander storie! Hy’s eintlik ‘n speurhond, ‘n superspesiale geheime agent-hond. Dit vind Adriaan uit toe Willem hom doodluiters een oggend inlig dat hy ‘n krat moet regkry sodat hulle daarin na Istanbul ge-“koerier” ...


Speurhond Willem en die seerowers

Speurhond Willem en die Seerowers

In die tweede boek van die reeks, wen Adriaan se ma ’n reis op ’n passasierskip teen die Ooskus van Afrika op. Willem gaan saam – versteek in Adriaan se rugsak. Toe seerowers die skip en al die passasiers naby Madagaskar gyselaar neem is dit Willem wat tot die redding kom. Hy’t ...


shw-wild

Speurhond Willem en die wilddiewe

Willem en Adriaan is terug vir hulle derde avontuur saam! Nadat hulle Europa en die Indiese Oseaan deurkruis het, is hulle dié keer op eie bodem doenig: in die Bosveld, waar daar in die gebied rondom tannie Lolla se plaas op renosters jag gemaak word. Willem-hulle word ingeroep om die ...


shw-ruimte

Speurhond Willem in die ruimte

Na hulle vorige avonture in Europa, die Indiese Oseaan en die Bosveld neem Willem en Adriaan se nuutste sending hulle dié keer na selfs meer onbekende terrein: die Internasionale Ruimtestasie! Voor jy kan sê “gespikkelde spanjoel” is Willem en Adriaan op pad Baikonoer toe; in Kazakhstan, vanwaar hulle in ‘n Sojoes-ruimtetuig ...


shw-ny

Speurhond Willem in New York

Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op ‘n passasierskip in die Indiese Oseaan, op ‘n wildplaas in die Bosveld en via Kazakstan al die pad na die Internasionale Ruimtestasie. In ...


Speurhond Willem en die Diamantdiewe

Speurhond Willem en die Diamantdiewe

Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op ’n passasierskip in die Indiese Oseaan, op ’n wildplaas in die Bosveld, hulle reis via Kazakstan al die pad na die Internasionale ...