Uncategorized

Nuwe titels hierdie jaar

April 4th, 2020


Speurhond Willem is weer doenig, en later die jaar word "Speurhond Willem in Australië" gepubliseer. Wat het Willem doer onder aangevang? In hierdie Willem avontuur ontmoet ons ook Willem se vlytigste seun, Sherlock. Sherlock is op sy eie sending in Australië, maar het hy dalk besluit dat die boewe-wêreld meer ...