Die avonture van Speurhond Willem: 1ste Omnibus

Die avonture van Speurhond Willem

Die avonture van Speurhond Willem: 1ste Omnibus


Beskikbaar by


Nou op die rak by jou gunsteling boekwinkel, of skaf dit aanlyn aan deur op een van die skakels hierbo te kliek.

Drie-in-een! Die eerste avonture van Willem en Adriaan is saamgegooi in hierdie lekkerlees-bundel, weer ge├»lustreer deur Chris Venter. Vir self-lees of saam-lees: ons twee onverskrokke helde toer eers deur Europa, red dan ‘n klomp toeriste van seerowers in die Indiese Oseaan, en gaan kuier dan by Tannie Lolla in die Bosveld.

Geniet!