Die eerste Speurhond Willem omnibus is hier!

Die eerste Speurhond Willem omnibus is hier!

November 3rd, 2020


Drie-in-een! Die eerste avonture van Willem en Adriaan is saamgegooi in hierdie lekkerlees-bundel, weer ge├»lustreer deur Chris Venter. Vir self-lees of saam-lees: ons twee onverskrokke helde toer eers deur Europa, red dan ‘n klomp toeriste van seerowers in die Indiese Oseaan, en gaan kuier dan by Tannie Lolla in die Bosveld.

Geniet!