Die nuutste Speurhond Willem boek is binnekort op die rak!

Die nuutste Speurhond Willem boek is binnekort op die rak!

In Skotland is daar ‘n hotel in n pragtige ou kasteel, maar ‘n spook wat snags doedelsak speel, sorg dat die gaste vinnig verkas. Die beste agente moet die saak kom ondersoek: Adriaan en Willem, natuurlik!