Dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien wen M.E.R. prys

Dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien wen M.E.R. prys

June 23rd, 2016


Hoera!
Die 2016 M.E.R. prys vir geïllustreerde kinderboeke is toegeken aan Elizabeth Wasserman en illustreerder Astrid Castle vir die vierde boek in die Dingesfabriek reeks: Jannus en Kriek en die tydmasjien.