Elf dae in Parys

Elf dae voorblad

Elf dae in Parys


Beskikbaar by


‘n Studiereis na Parys was die laaste ding wat Emma vir haar 16de verjaardag wou hĂȘ! Sy word egter gou oorrompel deur die skoonheid van die stad. Boonop is daar Luc, Madame Flaubert se seun, wat gids speel en die stad se bes bewaarde geheime vir Emma oopsluit. Soos dat die sleutels tot Parys as middelpunt vir musiek, argitektuur en letterkunde deur drie muses gedra word. Na elke eeu moet hierdie sleutels aan Parys se burgemeester oorhandig word. Maar wat het dit met Emma te doen?

Lees resensie by:

Boekresensie: Elf dae in Parys deur Elizabeth Wasserman

Luister na podgooi onderhoud by:

Hou kinders so aan die lees

Elizabeth Wasserman