‘n Nuwe Jeugverhaal vol aksie en avontuur (en ‘n tikseltjie romanse): “Elf dae in Parys”

‘n Nuwe Jeugverhaal vol aksie en avontuur (en ‘n tikseltjie romanse): “Elf dae in Parys”

August 17th, 2016


‘n Studiereis na Parys was die laaste ding wat Emma vir haar 16de verjaardag wou hĂȘ! Sy word egter gou oorrompel deur die skoonheid van die stad. Boonop is daar Luc, Madame Flaubert se seun, wat gids speel en die stad se bes bewaarde geheime vir Emma oopsluit. Soos dat die sleutels tot Parys as middelpunt vir musiek, argitektuur en letterkunde deur drie muses gedra word. Na elke eeu moet hierdie sleutels aan Parys se burgemeester oorhandig word. Maar wat het dit met Emma te doen?