Nuwe Kinderverseboek

Nuwe Kinderverseboek

Nuwe Kinderverseboek


Beskikbaar by


Nuwe Kinderverseboek Tafelberg, 2009

Nuwe Kinderverseboek bevat by die driehonderd byderwetse verse spesiaal geskryf vir die Afrikaanse kind van die 21ste eeu – van tel- en toontjierympies vir die kleuter, verspotte verse vir die vroee skoolganers, tot die aanraak van belangrike temas vir die amper-tieners.