Speurhond Willem en die Diamantdiewe

Speurhond Willem en die Diamantdiewe

Speurhond Willem en die Diamantdiewe


Beskikbaar by


Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op ’n passasierskip in die Indiese Oseaan, op ’n wildplaas in die Bosveld, hulle reis via Kazakstan al die pad na die Internasionale Ruimtestasie en na New York, waar hulle ’n bende moes aankeer wat bekendes se skoothondjies ontvoer. 

In hierdie sesde avontuur is Adriaan en Willem weer nader aan eie bodem aan die werk: in Nambië moet hulle ’n bende diamantsmokkelaars help vasvat. Maar hier moet hulle met ’n ander beroemde speurhond saamwerk: sersant-majoor Maximiliaan. Hulle is net nie so seker of hy en sy patrolliemaat, konstabel Kolgans, vertrou kan word nie . . .