Beskrywing:

Toulopers LAPA uitgewers, 2011

Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poesie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oe gekies: om tot moderne tieners se leefwereld te spreek.

Beskikbaar by