ELIZABETH WASSERMAN

Elizabeth Wasserman kry jou aan die lees en haar stories neem kinders en grootmense op verbeeldingsvlugte na wêrelde vol aksie en avontuur. 

Elizabeth Wasserman will get you reading by taking kids and adults on action-filled adventures of the imagination. 

Nuus / News

Doodgewoon Mevrou Smit: die vierde boek is op pad

Posted on
“Doodgewoon mevrou Smit” kom in Maart 2026 op die rak. ’n Oproep van iemand uit haar verlede dreig om mevrou Smit se nuwe lewe te verwoes. ’n Ou vriend van haar gewese man probeer ’n ooreenkoms tussen mevrou Smit en … Read More

Die tiende boek in die Speurhond Willem reeks is uit

Posted on
Speurhond Willem in Japan Japan is ‘n wonderlike plek om heen te reis. Sumo-stoeiers, Samurai swaarde en ou tempels wat deur virtuele drake bewaak word. Adriaan neem deel aan ‘n cosplay-kompetisie. Maar onder hulle kostuums is sommige van die ander … Read More

Dit was heerlik om julle te ontmoet

Posted on
Baie dankie aan almal wat kom groet het tydens my 2025 Kaapse draai om “Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag” bekend te stel. Dit was my program: Saterdag 22 Februarie 11:45 – Susanne Beyers met my en Irma Venter … Read More